http://www.wordwendang.com/en/ - free word documents download |
Current location: Word document > health >
KORTLIKS - DIE ALGEMENE PROBLEME OF SIEKTES WAT GEDURENDE DI
Updated:2011-08-27 Category:ill
Snapshot of the Word file:"KORTLIKS - DIE ALGEMENE PROBLEME OF SIEKTES WAT GEDURENDE DIE JAAR _KORTLIKS - DIE ALGEMENE PROBLEME OF SIEKTES WAT GEDURENDE DIE JAAR EEN OF ANDER ".doc

KORTLIKS - DIE ALGEMENE PROBLEME OF SIEKTES WAT GEDURENDE DIE JAAR

EEN OF ANDER TYD VERSKYN, EN WATTER MIDDELS OM TE GEBRUIK

SIEKTESIMPTOMEBEHANDELING

1. AsemhalingOrnitose - geswelde binne ooglede enDoxybiotic

kop. Bruin Neus vratte.Dovabiotic

Chlortetracycline

Medivital

Mikaplasmose - geswelde binne ooglede

Slym in die keel.Linco Spectin

Wit draad van tong tot bo-bek.Baytril

Tylan

2. KoksidioseGroen waterige mis, maagwerkings,Dovasulf Tric-'n-Coc

duif word maer.Embazin Appertex

Baycox E.S.B.3

Sulphamethazine 16%

Triple Sulpha

T.A.C.

Amprol

4 in 1 Powder

3. Keel en Krop Kuikens Roggel, geel kaasagtigeEmtrylEnheptin

Kankeraanpaksel in keel, duif verloor gewigT.A.CTric-'n-Coc

Spartrix Chevi Col + Flagyl

Ronsec

Ridzol-S 4 in 1 Powder

Meditrich Camcerex-Plus

Dovatric Sec-cur P

4. Paratifus + SalmonellaDuif word lam, gewrigte swell,Fosbac-T

Bakteriese infeksieskruppel en been, groen misMedivital

Fosbac

Baytril

4 in 1 Powder

5. ParamyxoMaag werk, duiwe senuweeagtig,Talovac

nek trek skeef.Colombovac

Nobivac

6. Newcastle SiekteLa Sota

Colombovac

Talovac

7. PokkeWit knoppe op ooglede, Pokke entstof - S.A. en

neusvratte, om en in bek.Ingevoerde

8. SpysverteringBroeiduiwe eet nie, voer nieSwart Minerale

kuikens nie.Sout en Swael

Skulpgruis

9. VereGaatjies in vere, duiwe trippel rond.Dip duiwe in Ambush

Myte en luise - kaal kol op duif, duifSpuit in met Ivomec of

krag aanhoudend.Dectomax

Dip in Cyolectin

10. WurmsKry nie duiwe in vorm nie, wit slym omLevisol

keel.Ivomec

Dovaworm

Fenbenazole

Piperazine

L-Spartakon

Dectomax

Herb Pigeon All Worm Remedy

Wormino

11. VormAs vliegduiwe vorm verloor - elke tweedeDicestal

maand.Detox Flush

12. OnvrugbaarheidMannetjie maak nie eiers vol nie.Salupet

Vit. E

Heuningkoek

13. ElektroliteVir stress na wedvlug of siekte.Vitastress

Dovastress

Vit & Elec.

Aminostress

Stresspac

Elektroliten BPV

(Chevita) Multi Vit +

14. Onsmettings-middelDood 18 virus families -Virkon-S - "The Ultimate"

1 teel op 30 Litre water."Broad spectrum virucidal

disinfectant"

Ucarson

Dovine

F 10

Virukill

15. Nutralisering van duiwe krop - Balanseer ph.Appel asyn

BESOEK ONS OP DIE INTERNET BY:

www.gillroy.co.za

VISIT US ON THE INTERNET AT:

www.gillroy.co.za


...For more information, Please download the word document.
Word file "KORTLIKS - DIE ALGEMENE PROBLEME OF SIEKTES WAT GEDURENDE DIE JAAR EEN OF ANDER " Free Download Address
Click here to download the word document:KORTLIKS - DIE ALGEMENE PROBLEME OF SIEKTES WAT GEDURENDE DIE JAAR .doc

Note
URL: http://www.wordwendang.com/en/word_health/27082011/3526.html
------division-----